Accommodation in a Luxury Guest House with Bed and Breakfast in Brooklyn, Waterkloof, Pretoria, Tshwane, Gauteng, South Africa.
Crane's Nest Guest House

| Home | Rooms | Services | Spa | Photo Gallery | Bookings | Map | Reviews | Contact Us |
@ 212 Boshoff Street
@ 313 Aquila Avenue
@ 943 Justice Mahomed Street
Spa Beau

Massage & Health Spa
Safari Now Tours
Weekend Special
Conference Venue
Weddings & Functions

Places of Interest near Crane's Nest

Restaurants
Hospitals and Clinics
Embassies
Schools & Colleges
Companies
Training Companies
Museums
Parks and Gardens
Fitness Centers
Shopping Centres
Links and Resources
Pretoria Country Club
University of Pretoria (Tukkies / Tuks)
Atterbury Theatre
Kream Restaurant
Pretoria Girls High
Macrobert Attorneys
Alexander Forbs
Brooklyn Surgical Centre
Spanish Embassy
Sleep Lab
Gautrain Station Hatfield
Statistics South Africa
Brooklyn Bridge
Crawford College
Brooklyn Primary School
Embassy of Romania
Pretoria Zoo
Union Buildings
Tshwane Events Centre
Hoërskool Menlo Park
Laerskool Menlo Park
Laerskool Anton van Wouw
Laerskool Lynwood
Advocate Circle Chambers
Cranes Nest Guest House > @ 943 Justice Mahomed Street > Hoërskool Menlo Park

Accommodation Pretoria

SocialTwist Tell-a-Friend

Guest House Pretoria


Crane’s Nest Guest House provides accommodation is close to / nearby Hoërskool Menlo Park

Die Hoërskool Menlopark, wat sy opedag vanjaar vanaf 14:30 op 11 Augustus hou, is een van Suid-Afrika se top skole en geleë in die Ooste van Pretoria.

Die skool is dan ook op 29 November 2010 deur Beeld-lesers wat aan die Jou-keuse-kompetisie deelgeneem het, as die top Afrikaanse hoërskool in Pretoria aangewys.

Puik onderwysers en ‘n heerlike skoolgees vind neerslag in ons credo: “Absolut Menlo”.

Die Hoërskool Menlopark is ’n skool met eietydse tradisies, waarbinne Menlo-manne en Menlo-meisies in volkome gemak lángs mekaar, maar nie ín mekaar se skaduwee nie, ontwikkel en blom. Blom, juis omdat Die Hoërskool Menlopark elke leerder, tydens 5 jaar se ononderhandelbare akademiese toewyding, ’n groot verskeidenheid wyduiteenlopende ontwikkelingsgeleenthede bied (met genoeg ruimte vir gesonde pret en plesier). Na meer as 45 jaar is en bly een van die skool se besondere kenmerke sy “gesin”-struktuur. Warmte, meeleweing met mekaar en die absolute saamstaan op alle gebiede, bind die skool saam tot ‘n hegte gesin.



View Larger Map

RoomsForAfrica.com

Fish Eagle's Nest - Kruger Park Accommodation
Seagulls Nest - Plettenberg Bay Accommodation
Mossel Bay Appartment Accommodation
The Pretoria News
Jacaranda 94.2
eXTReMe Tracker

Web Design By Creative Web DesignHosted by CWD Internet SolutionsInteractive Web DevelopmentE-mail Marketing CWD Bulkmail